Ontmoet ons onderwysers

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-2 - edit

Hannelie
Verhoeven

BCom Ed Kwalifikasie

Operasionelehoof

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-8 - edit

Charlize
Calitz

B Ed Grondslagfase

Akademiesehoof
Graad RR: Koalaklas

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-12 - edit

Juliene
van der Poel

B Ed Grondslagfase

Graad RRR: Leeutjieklas 

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-10 - edit

Elzandri
Pelser

B Ed Grondslagfase

Graadhoof: RR
Graad RR: Pandaklas 

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-40 - edit

Nicole
Raaths

B Ed Grondslagfase

Gr RR: Varkieklas 

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-6 - edit

Chrisandre
Rudolph

B Ed Intermediër

Graadhoof: RRRR
Gr RRRR: Hasieklas 

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-14 - edit

Karla
Swart

B Prim Ed

Graadhoof: RRR
Gr RRR: Skilpadjieklas

Skuilkrans_Kleuterskool_shoot_18_Sept_2025-18 - edit

Hannelie
Roodt

 

Administratiewe Bestuurder

Chloe

Chloe
Bruins

Gr. RRRR Leerfasiliteerder

Ragel

Rachel
Engelbrecht

Gr. RR Leerfasiliteerder

Kristin

Kristin
Milton

Gr. RRR Leerfasiliteerder

By Skuilkrosies glo ons dat ’n kleuter se wêreld gevorm word deur die mense wat elke dag saam met hulle groei, leer en lag. Ons span toegewyde onderwysers bring jare se ervaring, passie en opregte omgee na elke klas. Hulle skep ’n veilige, stimulerende omgewing waar elke kind gesien, gehoor en bemoedig word om op hul eie unieke manier te ontwikkel.